2026 Adventure Xtreme Gladiator

Details

Type
Off-road caravan
Brand
Adventure Xtreme
Year
2026
Condition
Used

From the seller

🏕️ **2026 Adventure Xtreme Gladiator, Luukse Kampgerief en Avontuur!** 🏕️ 💰 **Prys: R477 900** Hierdie splinternuwe 2026 Adventure Xtreme Gladiator bied die perfekte kombinasie van luuksheid, praktiese gerief en avontuur. Ideaal vir paartjies of gesinne wat die buitelewe wil geniet! **Kenmerke:** ✅ Slaap 2, 4 persone ✅ Gasstoof ✅ Gasgeyser ✅ Solarstelsel ✅ 270°-afdak ✅ Lugversorging (Aircon) ✅ Yskas/vrieskas ✅ 90L watertenk ✅ Spaarwiel ✅ Porta Potti ✅ Stortkabinet ✅ Buitekombuis Hierdie Gladiator is perfek toegerus vir jou volgende kampavontuur, geniet die vryheid van die buitelewe met al die nodige geriewe! ✅ Inruilings welkom ✅ Finansiering beskikbaar (T's & C's geld) 🚚 **LANDSWYE AFLEWERING BESKIKBAAR!** 🇿🇦 Ons lewer regoor Suid-Afrika, kry jou droomkaravaan by jou deur afgelewer!

Kitting it out for the bush? Which camping fridge to buy Camping fridges cost from R4 499 at South African stores today, typically R12 320. Our guide covers the right size, battery run time and the brands locals trust. Read the fridge guide

More off-road trailers for sale

All off-road trailers and caravans →